Jou Webwerf van die maand: Hoe om virtuele raadsvergaderings te beplan en te hou

Virtual Meeting 4

Virtuele vergaderings is hier om te bly. Maak die meeste daarvan met “Optimising the virtual boardroom: A guide to planning and executing virtual board meetings” van Nasdaq Governance Solutions op Moneyweb.

Leer hoe om die volgende te doen:

  • “Bou ‘n virtuele raadsaal” (“skep virtuele sitplekreëlings” ensovoorts),
  • “Foute en probleme op die dag van die vergadering uit te stryk en te hanteer” (Ons het almal al tyd gemors met virtuele vergaderings wat nie ten volle of selfs glad nie aan die gang kon kom nie.)
  • Hou die vergadering vertroulik (Belangrik!)

Lees die Engelse weergawe hier.